ISBN: 9781770027121 | Published: August 1, 2011 |
Bladsak EAT - 'n Geïntegreerde taalteks Graad 10 Leerderboek
Bladsak EAT - 'n Geïntegreerde taalteks Graad 10 Leerderboek
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Leerders gaan dit vreeslik geniet om Afrikaans te praat en te skryf terwyl hulle na hul eie sepie van die mense in Mandela-rylaan kyk. Ja, Bladsak het nou sy eie film en filmsterre! Mandela-rylaan se stories is tipiese Suid-Afrikaanse TV-sepie materiaal en spesiaal verfilm vir leerders wat Afrikaans neem as Eerste Addisionele Taal.
Bladsak Graad 10 bevat omvattende, geïntegreerde aktiwiteite wat propvol interessante idees en uitdagings is. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Afrikaans met vlieënde vaandels te slaag, is in hierdie boek saamgevat.
Author BEST BOOKS
Share
