ISBN: 9781770028494 | Published: February 1, 2016 |
Piekfyn Afrikaans HT Graad 5 Onderwysersgids
Piekfyn Afrikaans HT Graad 5 Onderwysersgids
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal. Dit ondersteun die onderwyser se taak deur:
'¢ 'n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures
'¢ leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In 'n neutedop
'¢ wenke te gee vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk, skryf en aanbied
'¢ gepaste inhoud en kontekste, en 'n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas
'¢ onderrigplanne vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning
'¢ 'n formele assesseringsprogram vir graad 5, asook verskeie metodes en instrumente vir assessering
'¢ 'n CD waarop 'n volledige onderwyserslêer, beplanningsdokumente en addisionele werkkaarte verskyn
Author BEST BOOKS
Share
