ISBN: 9781770028517 | Published: March 1, 2014 |
Piekfyn Afrikaans HT Graad 6 Onderwysergids
Piekfyn Afrikaans HT Graad 6 Onderwysergids
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal. Dit ondersteun die onderwyser se taak deur:
- 'n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures
- leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In 'n neutedop te gee
- wenke vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk, skryf en aanbied te gee
- gepaste inhoud en kontekste, en 'n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas
- onderrigplanne vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning
- 'n formele assesseringsprogram vir graad 6, asook verskeie metodes en instrumente vir assessering
- 'n CD waarop 'n volledige onderwyserslêer, beplanningsdokumente en addisionele werkkaarte verskyn.
Author BEST BOOKS
Share
