ISBN: 9781770028678 | Published: January 1, 2012 |
Piekfyn Afrikaans EAT Graad 11 Onderwysergids
Piekfyn Afrikaans EAT Graad 11 Onderwysergids
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Piekfyn Afrikaans Graad 11 se Onderwysersgids is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring Graad 11-12 wat die leerder se leerbehoeftes eerste stel en die onderwyser se onderrigtaak ondersteun, fokus op die kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind.
Dit bied inhoud en kontekste aan volgens eietydse temas en 'n wye verskeidenheid tekssoorte ondersteun die onderwyser in die beplanning van onderrigplanne, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk
Dit bevat ook 'n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures vir elke aktiwiteit.
'n CD waarop gratis materiaal (soos volkleur plakkate en idiome) is ingesluit is.
Author BEST BOOKS
Share
