ISBN: 9781770028722 | Published: May 1, 2012 |
Bladsak EAT - 'n Geïntegreerde taalteks Graad 11 Leerderboek
Bladsak EAT - 'n Geïntegreerde taalteks Graad 11 Leerderboek
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Hou jy van fliek of om na 'n boeiende of grapperige sepie te kyk? Wel, nou kan jy dit albei in die Afrikaanse klas doen! Bladsak Graad 11 is 'n cool boek. Jy aan dit vreeslik geniet om Afrikaans te praat en te skryf terwyl jy na die tweede DVD van "Mandela-rylaan se stories" kyk - ons eie TV-sepie en wat spesiaal vir jou as leerder wat Afrikaans neem as Eerste Addisionele Taal, verfi lm is. Behalwe kyk, gaan jy ook:
lekker gesels en jou mening gee oor die film, karakters en gebeure,
in verskillende sosiale situasies kommunikeer,
vir begrip en pure genot interessante tekste lees,
verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik,
vlot en ekspressief praat en toesprake lewer oor die sepie en ander funky onderwerpe,
noukeurig en krities na taalgebruik luister,
taalstrukture deeglik hersien en foutloos gebruik,
splinternuwe woorde en sinne gebruik,
heelwat transaksionele tekste beplan en skryf,
gereeld assessering van jou eie of jou maat se werk doen,
deeglik vir die eksamen voorberei aan die hand van die Taalgids en Letterkundegids.
Bladsak Graad 11 bevat omvattende, geintegreerde aktiwiteite wat propvol interessante idees en uitdagings is. Alles wat jy moet verstaan en ken om Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieende vaandels te slaag, is in hierdie boek saamgevat.
Author BEST BOOKS
Share
