Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781770028739 | Published: January 1, 2012 |

Bladsak EAT - 'n Geïntegreerde taalteks Graad 11 Onderwysergids

Bladsak EAT - 'n Geïntegreerde taalteks Graad 11 Onderwysergids

Author:BEST BOOKS
Regular price R 412
Regular price R 0 Sale price R 412
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hierdie unieke onderwysersgids en DVD ondersteun die onderwyser se taak deur:

- visuele geletterdheid maklik te kan onderrig aan die hand van 'n TV-sepie, Stories van Mandela-rylaan, wat spesiaal vir Bladsak verfi lm is
- 'n volledige antwoordsleutel vir elke episode te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite in afdelings soos Padkoswenke, Bladsak kosblik, die Taalgids en Letterkundegids.
- ritse wenke vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk, skryf en aanbied te gee
- te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind
- gepaste inhoud en kontekste, en 'n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas
- bruikbare onderrigplanne vir elke episode, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien
- 'n omvattende, formele assesseringsprogram vir graad 11, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering voor te stel.
- gratis visuele materiaal (plakkate) vir klaskamergebruik op die DVD te voorsien.

Author BEST BOOKS

View full details