Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781770029033 | Published: August 1, 2012 |

Kroonsteen Leesreeks Graad 6 Leesboek 1 Vlak 5: Die kroon van die water

Kroonsteen Leesreeks Graad 6 Leesboek 1 Vlak 5: Die kroon van die water

Author:BEST BOOKS
Regular price R 416
Regular price Sale price R 416
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

GRAAD 4 TOT 6
Die Dapper Drie se skubaduiklesse vorder uitstekend. Maar dan, een aand, sien hulle iets aardig terwyl hulle die duiktoerusting bere . . . Die swembad se water skuif weg en 'n opening verskyn op die bodem. Twee duikers klim uit die tonnel onder die swembad. Die Dapper Drie moet ondersoek instel. Maar waarheen sal die tonnel hulle lei? Sal hulle staande bly teen Walg se volgende aanslag? En sal hulle die Waterkroon in die hande kan kry?

Die kroon van die water is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en nie-fiksie leesstof insluit.

Author BEST BOOKS

View full details