1
/
of
1
ISBN: 9781770029057 | Published: April 1, 2009 |
Kroonsteen Leesreeks Graad 4 Leesboek 2 Vlak 1: Stories vir lekker lees
Kroonsteen Leesreeks Graad 4 Leesboek 2 Vlak 1: Stories vir lekker lees
Author:BEST BOOKS
Regular price
R 242
Regular price
R 0
Sale price
R 242
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
VLAK 1
Leerders lees dikwels baie huiwerig en toon beperkte begrip van die betekenis van 'n teks.
Stories vir lekker lees (Vlak 1), een van die titels in die splinternuwe Kroonsteen-reeks, bevat verskeie soorte kort literêre tekste soos kortverhale, mites, fabels, sprokies, vertellings, dramas, hoorspele, ensovoorts. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taalpret help leerders om begrip, genot en waardering vir die Afrikaanse letterkunde te ontwikkel terwyl hulle ook hul leesvaardigheid bevorder.
Author BEST BOOKS
Share
