Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781770029064 | Published: September 1, 2012 |

Kroonsteen Leesreeks Graad 4 Leesboek 2 Vlak 2: Stories vir lekker lees

Kroonsteen Leesreeks Graad 4 Leesboek 2 Vlak 2: Stories vir lekker lees

Author:BEST BOOKS
Regular price R 296
Regular price Sale price R 296
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Stories vir lekker lees (Vlak 2) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Stories vir lekker lees bevat verskeie soorte kort literere tekste soos kortverhale, mites, fabels, sprokies, vertellings, dramas, hoorspele, fotoverhale, ensovoorts. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir die Afrikaanse letterkunde kan ontwikkel terwyl hulle ook hul leesvaardigheid bevorder.

Author BEST BOOKS

View full details