Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781770029132 | Published: August 1, 2012 |

Kroonsteen Leesreeks Graad 5 Leesboek 3 Vlak 3: Liplekker Leesdinge

Kroonsteen Leesreeks Graad 5 Leesboek 3 Vlak 3: Liplekker Leesdinge

Author:BEST BOOKS
Regular price R 377
Regular price Sale price R 377
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Liplekker leesdinge (Vlak 3) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books.
Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit.
Liplekker leesdinge bevat verskeie soorte niefiksie tekste soos koerantberigte, e-posse, boodskappe, boek resensies, pamflette, uitnodigings, advertensies, plakkate, tongknopers, raaisels, grappies, ensovoorts, wat leerders gaande oor lees gaan maak. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir Afrikaans kan ontwikkel en hul leesvaardigheid bevorder.
Die Boek 3-reeks bevat ses bundels:
Liplekker leesdinge - Vlak 1 (Graad 4)
Liplekker leesdinge - Vlak 2 (Graad 4)
Liplekker leesdinge - Vlak 3 (Graad 5)
Liplekker leesdinge - Vlak 4 (Graad 5)
Liplekker leesdinge - Vlak 5 (Graad 6)
Liplekker leesdinge - Vlak 6 (Graad 6)

Author BEST BOOKS

View full details