1
/
of
1
ISBN: 9781770077317 | Published: October 1, 2008 |
Watter voël is dit
Watter voël is dit
Author:Kenneth Newman
Regular price
R 260
Regular price
R 0
Sale price
R 260
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Watter Voël is dit? bied aan die aspirant voëlkyker 'n maklike benadering tot die uitken van voëls, wat dikwels maar verwarrend kan wees. Die benadering is eenvoudig en direk. 'n Groot aantal van Suider-Afrika se verstommende verskeidenheid van meer as 900 voëlsoorte word gegroepeer aan die hand van familie-ooreenkoms, habitatvoorkeur of, soms, soorte wat met mekaar verwar kan word.
Author Kenneth Newman
Share
