Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781770077744 | Published: October 1, 2008 |

Weefselsoute vir Heilsaamheid

Weefselsoute vir Heilsaamheid

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 270
Regular price Sale price R 270
Out of print
VAT included.

Weefselsoute vir Heilsaamheid is waarsknlik een van die mees ongewone boeke wat jy ooit sal lees - een wat jou denke oor gesondheid en jou hantering van stres in die daaglikse lewe heeltemal sal verander. Weefselsoute - ook bekend as sel - of biochemies soute - is 'n groep van 12 minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees vir optimale gesondheid.

View full details