Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781770078321 | Published: February 1, 2013 |

Watter boom is dit? 'n Beginner se gids tot bome in Suid-Afrika

Watter boom is dit? 'n Beginner se gids tot bome in Suid-Afrika

Author:Eugene Mol
Regular price R 320
Regular price R 0 Sale price R 320
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Vir die beginner kan die groot aantal boomspesies wat in Suider-Afrika voorkom - sowat 1 700 inheemse en ingevoerde spesies - oorweldigend wees. Hierdie nuutste toevoeging tot die Watter?- reeks help met hierdie probleem deur die aanskoulike, algemene, opvallende en soms buitengewone spesies in terme van hul 'familiegroepe' te beskryf. Kennis van die boomfamilies help met die herkenning van verwante bome se gemeenskaplike kenmerke en ook die eienskappe waaraan spesies van mekaar onderskei word.

Die boek bied:
- Talle volkleurfoto's van die diagnostiese kenmerke van bome;
- Opsommings van groepkenmerke in verstaanbare taal;
- 'n Geïllustreerde woordelys van plantdele;
- Notas met interessante bykomende inligting.

Alle boomliefhebbers, veral beginners, sal hierdie boek baie nuttig vind.

Author Eugene Mol

View full details