1
/
of
1
ISBN: 9781770078604 | Published: June 1, 2012 |
Gids tot die Naghemel van Suider-Afrika
Gids tot die Naghemel van Suider-Afrika
Author:Peter Mack
Regular price
R 160
Regular price
R 0
Sale price
R 160
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Hierdie ten volle hersiene, bygewerkte uitgawe van die gewilde Gids tot die Naghemel van Suider-Afrika bevat kleurryke illustrasies, tabelle en diagramme, en bied leiding oor die toerusting wat nodig is om sterre mee waar te neem en nuttige inligting oor die naghemel soos dit vanuit die Suidelike Halfrond te sien is.
Verder maak 'n stel sterkaarte wat ontwerp is vir gebruik in Suider-Afrika dit maklik om dwarsdeur die jaar newels, galaksies en sterrehope in gewilde dele van die hemelruim uit te ken.
Author Peter Mack
Share
