1
/
of
1
ISBN: 9781770079953 | Published: September 1, 2012 |
Maklike soet happies vir kinders
Maklike soet happies vir kinders
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Janette Mocke
Regular price
R 200
Regular price
R 0
Sale price
R 200
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Soos 'n mens van die titel kan aflei, is Maklike Soet Happies vir Kinders bedoel vir enigeen wat vir hul kind die perfekte partytjie wil gee sonder om die begroting te knou of ure in die kombuis deur te bring. Met betreklik min, algemeen beskikbare koekies, lekkers en versierings is dit moontlik om 'n verskeidenheid partytjie-soetgoed vir 'n seun of 'n dogter te maak.
Author Janette Mocke
Share
