1
/
of
1
ISBN: 9781770097155 | Published: November 1, 2009 |
Roberts voëlgids Nasionale Krugerwildtuin en aangrensende laeveld
Roberts voëlgids Nasionale Krugerwildtuin en aangrensende laeveld
Author:Hugh Chittenden
Author:Ian Whyte
Regular price
R 175
Regular price
R 0
Sale price
R 175
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Hierdie gids bevat inligting oor voëlgedrag, eetgewoontes, broeigewoontes en - in sommige gevalle - die geskatte voëlbevolkingstatus in die Park. Daar is ook 91 geannoteerde plate deur sewe van Suider-Afrika se mees erkende voëlkunstenaars; streeksname in nege ander tale; gedetailleerde woordverklarings en meer. Hierdie waardevolle gids sal vir beginner-voëlkykers sowel as vir mense met jare se ondervinding van voëlstudies van onskatbare waarde in die Kruger Nasionale Park wees.
Author Hugh Chittenden
Author Ian Whyte
Share
