Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781770097421 | Published: September 1, 2009 |

Ontdek Ons Provinsies

Ontdek Ons Provinsies

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 600
Regular price R 0 Sale price R 600
Out of print
VAT included.

In 'n poging om Suid-Afrikaners se kennis uit te brei oor kritieke aspekte van die geografie, geskiedenis, omgewing, toerisme, ekonomie en kultuur van die land is 'n reeks boeke met die titel Ontdek ons Provinsies, ontwikkel.


Die reeks dek elk van die nege provinsies, is propvol interessante en deurslaggewende inligting oor die mense, diere, plante en plekke waaruit hierdie wonderlike land saamgestel is, en word op 'n uiters toeganklike wyse aangebied.

Author Mike Cadman

View full details