1
/
of
1
ISBN: 9781770101074 | Published: June 1, 2010 |
Daar`s `n hoender wat `n eier nie kan lê
Daar`s `n hoender wat `n eier nie kan lê
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Chris van Wyk
Regular price
R 210
Regular price
R 0
Sale price
R 210
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Agnes, die van Wyks se huishulp gedurende die laat 1960's en vroeë 1970's, het 'n besonderse vriendskap met die jong Chris van Wyk gehad. Hy het haar altyd verdedig wanneer sy soms op 'n Maandagoggend met 'n babelaas kom werk het en haar huis-take sou afskeep. Op háár beurt weer het Agnes hom nooit verklik wanneer hy sou besluit om stokkies te draai en eerder tuis te bly nie.
Author Chris van Wyk
Share
