1
/
of
1
ISBN: 9781770104372 | Published: February 1, 2015 |
Oliver se omlyning
Oliver se omlyning
Author:Alan Glass
Illustrator:Sandy Lightley
Regular price
R 140
Regular price
R 0
Sale price
R 140
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Soos baie kinders en grootmense, moet Oliver sy vrese en angs in die oe kyk. Hy glo dat al sy probleme sal verdwyn as hy net sy omlyning kan vind. Met sy ouers se aanmoediging gaan Oliver op 'n reis on homself te ontdek, net om te besef dat sy omlyning heeltyd daar was. Om dit te kan sien, moet hy leer om sy sterk punte raak te sien, in die hede te leef en in homself te glo.
Author Alan Glass
Illustrator Sandy Lightley
Share
