Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781770220546 | Published: July 1, 2009 |

Troepie - van blougat tot bosoupa

Troepie - van blougat tot bosoupa

Regular price R 210
Regular price R 0 Sale price R 210
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Vir meer as 'n halfmiljoen wit Suid-Afrikaanse mans wat voor 1994 opgeroep is, was Nasionale Diensplig 'n verpligte, veeleisende en intense ervaring wat 'n kragtige uitwerking op hulle lewe gehad het. Hierdie titel is 'n versameling vertellings waarin meer as veertig voormalige dienspligtiges hulle herinneringe aan hulle dienstydperk in die Suid-Afrikaanse Weermag met ons deel.

Author Cameron Blake

View full details