1
/
of
1
ISBN: 9781770220812 | Published: April 1, 2010 |
Vier Briewe vir Jan Ellis
Vier Briewe vir Jan Ellis
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Steve Hofmeyr
Regular price
R 150
Regular price
R 0
Sale price
R 150
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Met Vier Briewe vir Jan Ellis debuteer die bekende sanger, Steve Hofmeyr, as prosaskrywer. Die vaardigheid waarmee hy die medium hanteer getuig van 'n kennis van sy grond, sy land en sy mense. Dit is 'n besonderse werk waarin 'n kragtige verhaal in net enkele bladsye vertel word. Humor en patos onderlê die hartverskeurende verhaal oor 'n onskuldige posbode wat weens n toeloop van omstandighede diep in die moeilikheid beland.
Author Steve Hofmeyr
Share
