ISBN: 9781770221642 | Published: June 1, 2011 |
Die verste uur
Die verste uur
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Gedeeltelik liefdesverhaal, gedeeltelik wetenskapfiksie. So word Steve Hofmeyr se jongste en baie buitengewone roman, Die verste uur, beskryf.
Jamie van der Merwe is 'n jong eerstejaarstudent wat op die skrywes van 'n vermiste professor, doktor Arnold du Plessis, afkom: sy biografie oor die komponis Rameau, en 'n lang liefdesbrief aan sy vrou. Deur die lees van hierdie skrywes ontdek Jamie die geheim waarin die professor se verdwyning gehul is - dat hy vasgevang is in 'n tydreis - en vind die sleutel tot sy bevryding, maar loop dan gevaar om die liefde van sy lewe te verloor.
Author Steve Hofmeyr
Share
