Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781770223417 | Published: February 1, 2012 |

Broers in die Stryd

Broers in die Stryd

Regular price R 230
Regular price R 0 Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Met die uitbreek van die Tweede Anglo-Boereoorlog in 1899 het 'n groot aantal Hollanders en Hollandse uitgewekenes by die Boere aangesluit. Hul redes het gewissel van lojaliteit teenoor hul gemeenskaplike afkoms tot sterk anti-Britse gevoelens en 'n soeke na avontuur.

View full details