Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781770224247 | Published: October 1, 2012 |

Die Groot, Vet, Suid Afrikaanse Kindergrapboek

Die Groot, Vet, Suid Afrikaanse Kindergrapboek

Regular price R 140
Regular price R 0 Sale price R 140
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Dit is die boek wat die lagspiere van alle kinders in Suid-Afrika - die oues sowel as die jonges - sal kielie. Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek bevat elke denkbare soort grap, van klop-klop-grappe tot kwinkslae en klassieke grappe van toeka se dae. Daar is kort grappe, en langer grappe, en vrae en lawwe antwoorde. Daar is diere wat praat, kinders wat grootmense uitoorlê, grappe oor onderwysers en leerders, sport en rekenaars, die kostelike (en skreeusnaakse) dinge wat kinders kwytraak, en nog baie, baie meer.

Author Zebra Press

View full details