1
/
of
1
ISBN: 9781770225107 | Published: October 1, 2012 |
Idees Vol Vrees Volume 2
Idees Vol Vrees Volume 2
Author:Kobus Galloway
Regular price
R 190
Regular price
R 0
Sale price
R 190
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente is nou nóg meer bekend as wat dit 'n jaar gelede was: sy aanhangers op Facebook het verdubbel tot meer as 50 000, en die eerste IVV boek was 'n reuse sukses. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaard gaan met dubbelsinnige eenreël-woordspelings, is 'n groot gunsteling onder Suid-Afrikaners. Wonderlik
vir die klaskamer, die braai of selfs die koffietafel!
Author Kobus Galloway
Share
