ISBN: 9781770227354 | Published: September 1, 2014 |
Idees Vol Vrees Volume 4
Idees Vol Vrees Volume 4
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente raak al hoe gewilder: hy het nou 150 000 aanhangers op Facebook, teenoor 75 000 'n jaar gelede. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaardgaan met dubbelsinnige eenreël-woordspelings, is 'n groot gunsteling onder Suid-Afrikaners.
Idees Vol Vrees Volume 4 volg op die sukses van die eerste drie boeke en is 'n versameling van nog 150 tekenprente, waaronder die gewildstes en meer as 100 nuwe tekenprente wat nog nêrens anders verskyn het nie. Dit is 'n moet-hê vir sy bestaande bewonderaars en sal ongetwyfeld 'n hele klomp nuwes lok. As 'n bonus bevat die boek ook 50 van Kobus se oorspronklike eenreël-woordspelinggrappies wat jou lagspiere behoorlik sal prikkel.
Author Kobus Galloway
Share
