Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781770259607 | Published: April 1, 2011 |

Slimkoppe Vaardighede Klank en Spelling Graad 1 tot 3

Slimkoppe Vaardighede Klank en Spelling Graad 1 tot 3

Author:MML
Regular price R 80
Regular price R 0 Sale price R 80
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die Slimkoppe-vaardigheidsreeks fokus op kernvaardighede in die SA kurrikulum, soos optel, aftrek, klank en spelling. Die Slimkoppe-vaardigheidswerkboeke dek drie grade in een. In elke boek is die aktiwiteite op drie vlakke gerangskik sodat kinders wat vinnig leer vinnig deur die grade kan vorder, terwyl outjies wat sukkel stap vir stap moeilike werk onder die knie kry. Dié nuwe werkboeke bou voort op die suksesvolle Skimkoppe-model met slimkop-karakters en situasies wat kinders se aandag behou en dit pret maak om te leer. Vir elke aktiwiteit is daar notas en antwoorde

Author MML

View full details