Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781775783435 | Published: May 1, 2012 |

Slimkoppe: Ek is 3

Slimkoppe: Ek is 3

Author:MML
Regular price R 115
Regular price R 0 Sale price R 115
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

'n Volkleur-aktiwiteitsboek, ontwikkel om driejariges sleutelvaardighede te help aanleer terwyl hulle speel-speel aktiwiteite aanpak saam met die liewe Slimkoppe-karakters. Die reeks is in Suid-Afrika gekonseptualiseer, ontwikkel en geskryf deur ervare opvoeders wat spesialiseer in kinders se vroeë ontwikkeling. Elke boek bevat aktiwiteite wat kinders vroeë syfer-, letter- en lewensvaardighede help ontwikkel. Gedetailleerde notas verduidelik die doel van elke aktiwiteit en bied nuttige wenke en idees hoe ouers die aktiwiteite verder kan uitbrei. Kinders het soveel pret, hulle weet nie eens hulle leer nie!

Author MML

View full details