Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781775785255 | Published: June 1, 2013 |

Slimkoppe Lees! Vlak 1 Boek 2: Een, twee, drie

Slimkoppe Lees! Vlak 1 Boek 2: Een, twee, drie

Author:MML
Regular price R 105
Regular price R 0 Sale price R 105
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Een, twee, drie is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 1 (Kom ons begin!) is net reg vir outjies wat pas begin lees. Die kleurryke prente vertel die stories en die teks daarby is eenvoudig. Vlak 1 bied vier prettige boekies - Hallo!; Een, twee, drie; Pretdag; en Weg! - elk met vier kort stories. Wanneer kinders dit regkry om kort sinne te lees, is hulle gereed om saam met die innemende Slimkoppe-karakters Vlak 2 se avonture aan te durf.

Author MML

View full details