Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781775785385 | Published: July 1, 2013 |

Slimkoppe Lees! Vlak 4 Boek 3: In die nag

Slimkoppe Lees! Vlak 4 Boek 3: In die nag

Author:MML
Regular price R 105
Regular price R 0 Sale price R 105
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

In die nag is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue te leer lees terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is ingedeel op vier vlakke wat ooreenstem met kinders se leesontwikkeling. Vlak 4, Vlot verder, is vir kinders wat gereed is om langer paragrawe te lees. Hulle steun minder op visuele leidrade, maar die illustrasies maak die stories interessanter en bied ondersteuning. Vlak 4 bestaan uit vier boekies - Wees 'n speurder; Oral in Suid-Afrika; In die nag en Speel-speel. Elke boekie bevat vier moderne, eg-Suid-Afrikaanse stories vol humor wat handel oor avonture van die gewilde Slimkoppe-karakters.

Author MML

View full details