ISBN: 9781775840114 | Published: December 1, 2013 |
Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend
Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Hierdie aangrypende slaaptydstorie oor Meneer Klaasneus se soektog na statuur neem kinders op 'n betowerende maanligtoer deur die bosveld. Ervarings met beide behulpsame en bedreigende diere neem die leser na die sprokieseinde, waar Meneer Klaasneus snoesig en veilig in die bed is.Hierdie bykomende volume tot David du Plessis se vroeë Meneer Koning se Ongelooflike Reis sal kinders betower met pragtige illustrasies. Du Plessis se goed waargeneemde diere skets die vrede en onrus van die bosveld en die boeiende prente sal 'n gunsteling by klein kindertjies wees. Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend sal beslis 'n gereelde storie vir slaaptyd wees!
Also available in English
OOK BESKIKBAAR: Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend Aktiwiteitsboek
Author Charles de Villiers
Illustrator Charles de Villiers
Share
