Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781775840138 | Published: December 1, 2013 |

Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend Aktiwiteitsboek

Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend Aktiwiteitsboek

Illustrator:David du Plessis
Regular price R 50
Regular price R 0 Sale price R 50
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Vroeë kinderopvoeding vereis produkte van hoë gehalte om hierdie belangrike veld aan te spreek. David du Plessis, outeur van Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend - 'n aangrypende slaaptydstorie oor avontuur en gelukkige eindes - het 'n aktiwiteitsboek voortgebring wat saam met die storieboek, of as 'n afsonderlike projek vir jong leerders gebruik kan word.Met 32 bladsye vol inkleurprente en raaisels om op te los, en 'n dubbelblad vol kleurvolle plakkers, sal hierdie aktiwteitsboek kinders vir ure vermaak terwyl hulle terselfdertyd leer. Die aktwiteitsboek: bewerkstelling herkenning van vorms, patrone en volgordes; ontwikkel hand-oog-koördinasie;stel syfers en letters bekend;bied 'n maak-dit-self-papierspeelding; bied basiese feite oor klaasneuse en die bosveldlewe en leer respek vir die natuur. Daar is ook skakels tot 'n webwerf waar nog raaisels afgelaai word vir self snog meer pret.
Also available in English
Ook beskikbaar : Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend

View full details