Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781775841128 | Published: April 1, 2015 |

Stuarts se veldgids tot soogdiere van Suider-Afrika

Stuarts se veldgids tot soogdiere van Suider-Afrika

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 580
Regular price R 0 Sale price R 580
Out of print
VAT included.

Groter Suider-Afrika is ryk aan soogdierspesies, byna 400 - wat almal in hierdie ten volle bygewerkte, omvattende veldgids ingesluit is. Uitgebrei om spesies in te sluit wat in Angola, Zambië and Malawi voorkom, is dit ook uitvoerig hersien om die volgende in te sluit: nuwe bevindings en taksonomie; hersiene verspreidingskaarte en baie nuwe foto's; kleurkodes om families te groepeer; simbole vir groottes en spore; foto's van skedels, gegroepeer om vergelyking makliker te maak; volledige beskrywings van elke spesie wat insig bied in sleutelkenmerke vir uitkenning, tipiese gedrag, voorkeurhabitat, kos wat geëet word, voortplanting en lewensduur.

ALSO AVAILABLE IN ENGLISH

Author Chris Stuart

Author Tilde Stuart

View full details