Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781775841722 | Published: September 1, 2015 |

Sasol 300 Maklik sigbare voëls van Suider-Afrika

Sasol 300 Maklik sigbare voëls van Suider-Afrika

Regular price R 360
Regular price R 0 Sale price R 360
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hierdie praktiese, eenvoudige gids tot van die voëls in Suider-Afrika wat die meeste gesien word, is gemik op beginner - en selfs juniorvoëlkykers. Dit is meer toeganklik as 'n volwaardige veldgids, en baie nuttig met eenvoudige teks, duidelike illustrasies en foto's van 300 van die streeks se voëls wat die maklikste te sien is. Vir elke voël bied die boek:- Eenvoudige teks met onder meer 'vind dit;''identifiseer dit' en 'verstaan dit'- Illustrasies en foto's in volkleur- 'n Verspreidingskaart- Die gewone Afrikaanse naam, wetenskaplike naam en gewone name in Engels en ander Afrika-tale- Gemiddelde grootte en besonderhede oor die nes- Omraamde teks met bykomende inligting vir sommige voëls. Hierdie kleurryke, tersaaklike boek met bondige aanwysings vir identifisering behoort groot byval te vind by Suider-Afrikaanse voëlkykers en buitelewe-entoesiaste. Also available in English

View full details