Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781775841906 | Published: August 1, 2014 |

Hagedash die hadeda

Hagedash die hadeda

Illustrator:Claire Norden
Regular price R 90
Regular price R 0 Sale price R 90
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'n Pragtige storie, in rymende versvorm, wat handel oor 'n hadeda wat lief is om te sing. Kinders regoor die land sal sommer weet hoe lyk Hagedash en haar gesin - die karakters lyk nes die komiese voëls wat elke dag op grasperke by hulle huise te siene is.
Die teks vertel die storie van Hagedash, Hagar en hulle familie en werp 'n insiggewende blik op die kenmerke en gewoontes van hadedas. Wat oorspronklik 'n rustige toneel is, word vinnig omskep in 'n groot beroering - maar alles kom tot 'n vredeliewende einde.
Die kleurvolle, vrolike illustrasies is deur Claire Norden, 'n bekwame kinderboek-illustreerder, geskep.
'n Bladsy gevul met plakkers spoor jong lesers aan om aktief aan die storie deel te neem.
Dit is die derde titel in Struik Nature se 'Oorspronklike Afrika-verhale' - reeks, wat in die toekoms as klassieke plaaslike kinderliteratuur bestempel sal kan word. Hierdie verhaal sal by kinders en hul ouers aanklank vind.

Author Charles de Villiers

Illustrator Claire Norden

View full details