Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781775842248 | Published: April 1, 2017 |

Insektopedie

Insektopedie

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Erik Holm
Regular price R 370
Regular price Sale price R 370
Out of print
VAT included.

Insektopedie lê die betowering en ryke verskeidenheid van die wêreld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie - van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue.'n Hoofstuk oor superorganismes ondersoek die merkwaardige verskynsel van sosiale gemeenskappe; 'n ander een dek die kritieke rol wat dié diertjies speel om die fyn balans van lewe op ons planeet in stand te hou.Die boek sluit af met 'n 60-bladsy geïllustreerde veldgids wat die meeste insekordes en hul belangrikste families beskryf.Voorheen as Inseklopedie van Suider-Afrika gepubliseer, maar die nuwe uitgawe is nou grondig hersien en herontwerp, met die nuutste inligting, 'n uitgebreide ID-seksie en 'n paar honderd nuwe foto's.

Author Erik Holm

View full details