Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781775843542 | Published: November 1, 2016 |

Natuurlewe van Suider-Afrika

Natuurlewe van Suider-Afrika

Regular price R 470
Regular price R 0 Sale price R 470
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hierdie gewilde veldgids tot die natuurlewe van Suider-Afrika, jare lank al 'n vertroude metgesel van natuurliefhebbers, is nou omvattend bygewerk. Dit bied beskrywings en akkurate illustrasies in volle kleur van meer as 2,000 plante en diere asook verspreidingskaarte vir die meeste groepe. Elke hoofstuk het sy eie kleurkode om naslaan te vergemaklik en uitkenmerke in die beskrywings is in vetdruk. Elke hoofstuk is geskryf deur 'n kenner op sy gebied.

Al die vernaamste plant- en diergroepe is ingesluit:

Laer ongewerweldes
Spinnekoppe en ander spinagtiges
Insekte
Varswatervisse
Paddas
Reptiele
Voëls
Soogdiere
Grasse, biesies, varings en swamme
Veldblomme
Bome

View full details