ISBN: 9781775844044 | Published: October 1, 2015 |
Eerste veldgids tot roofvoëls van Suider-Afrika
Eerste veldgids tot roofvoëls van Suider-Afrika
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Hierdie gids is deel van 'n reeks, Eerste veldgidse, en bied 'n fassinerende blik op die voëllewe van die streek. Met behulp van kleurfoto's en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene roofvoëls in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en broeigewoontes. Die nuttige sakboek-formaat en maklik leesbare teks maak dit baie geskik vir die aspirant-natuurkundige. 'n Foto van elke spesie word ingesluit.
Ook in Engels beskikbaar as Birds of prey of Southern-Africa
Author Sasol
Author David Allan
Share
