1
/
of
1
ISBN: 9781775846444 | Published: August 17, 2018 | Paperback
Kinders se Slange van Suid-Afrika
Kinders se Slange van Suid-Afrika
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Johan Marais
Regular price
R 200
Regular price
Sale price
R 200
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Ontmoet 36 van Suider-Afrika se mees algemene en interessante slange in hierdie lewendige en boeiende kindergids. Ontdek die besondere kenmerkende gewoontes van slange - waar hulle woon, hoe hulle jag, watter gevare hulle bedreig, en hoe hulle hulself beskerm. Meer as 250 bekoorlike foto's ondersteun die teks. 'n Volledige inleiding tot heelwat kenmerke van die gedrag van slange ontsluit die betowerende wereld van hierdie wydverspreide reptiele.
Author Johan Marais
Share
