ISBN: 9781775846710 | Published: December 1, 2020 | Paperback
Sasol Voëls van Suider Afrika - 5de Hersiene Uitgawe - Sagteband
Sasol Voëls van Suider Afrika - 5de Hersiene Uitgawe - Sagteband
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die vyfde uitgawe van Sasol Voëls van Suider-Afrika is tans volledig bygewerk deur die deskundige skrywerspaneel, met bykomende bydraes van twee nuwe voëldeskundiges. Hierdie omvattende topverkopergids is grootliks verbeter en sal beslis sy plek behou as een van die mees betroubare veldgidse in Afrika.
Belangrike kenmerke van die nuwe uitgawe:
Meer as 800 nuwe illustrasies
Skandeer en speel voëlroepe deur die gratis aflaaibare toep te gebruik
Omvattende hersiening (met mees onlangse spesierekords), verspreidingskaarte en plaatbyskrifte
Nuwe toevoegings van bydraende skrywers
Omvattende dekking van die streek se voëls
Author Ian Sinclair
Author Phil Hockey
Author Warwick Tarboton
Author Niall Perrins
Author Dominic Rollinson
Author Peter Ryan
Illustrator Arlott
Illustrator Alan Harris
Illustrator Peacock
Share
