Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781775847519 | Published: September 1, 2022 |

`n Volledige gids tot die slange van Suider-Afrika

`n Volledige gids tot die slange van Suider-Afrika

Regular price R 580
Regular price R 0 Sale price R 580
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Hierdie langverwagte derde uitgawe van 'n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika is ten volle opgedateer. Nuwe inligting gebasseer op wetenskaplike navorsing is ingesluit, en hou verband met gedrag, identifikasie, voortplanting en gif. Kenmerke van hierdie boek:

- Dek al die noodsaaklike aspekte van biologie en slang gedrag.
- Spesies se beskrywings word vergesel van volkleur fotos en verspreidingskaarte.
- Eenvoudige simbole maak belangrike inligting dadelik beskikbaar.
- 'n Aparte 'Kyk uit vir' blokkie help om spesies in die veld gou te identifiseer.
- Hoofstukke oor klassifikasie en identifikasie, aanhou van slange, en die behandeling van slangbyte vul die inligting aan.

Hierdie omvattende gids sal van onskatbare waarde wees vir herpeteloë, slangversamelaars, voetslaners, tuiniers en enigeen wat meer van slange wil weet.

Ook beskikbaar in Engels

Author Johan Marais

View full details