ISBN: 9781775847588 | Published: June 30, 2020 | Paperback
Sasol Oorsiglys van Voels in Suider-Afrika
Sasol Oorsiglys van Voels in Suider-Afrika
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Al lank 'n gewilde hulpbron, die nuwe, opgedateerde Oorsiglys van Voëls in Suider-Afrika is nou beskikbaar. Dit bevat 'n lys van al die voëls wat in die streek te sien is, en bied 'n eenvoudige metode om aan te dui waar en wanneer jy hulle waargeneem het. In gerieflike sakformaat bied dit:
Kruisverwysings na die nuwe Sasol Voëls van Suider-Afrika (vyfde uitgawe)
Ses kolumme vir veelvuldige waarnemings op ses verskillende plekke
Jongste name van alle Suider-Afrikaanse voëls
Endemiese en bedreigingstatus
Sal verwelkom word deur die streek se voëlkykers wat hulle waarnemings in Afrikaans wil nasien en opteken.
Author Sasol
Share
