Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781775848073 | Published: June 2, 2022 | Paperback

Die Wilde Wêreld van Afrika

Die Wilde Wêreld van Afrika

Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hoe bly gemsbokke koel in die woestyn?
Waarom moet jy nooit 'n brulpadda optel nie?
Watter roofdiere het die slimste jagtaktieke?
Waar los wie hul dieremis?
'n safari-gids vir jong verkenners
Ontdek die antwoorde tot dié vrae (en baie ander) in hierdie interessante, prettige boek vir jong natuurliefhebbers. Propvol feite, foto's van Afrika se diverse natuurlewe (van soogdiere en voëls tot reptiele en insekte) en
toets-jou-kennis-aktiwiteite. 'n Interessante, lekkerlees-boek wat die jongspan oor en oor kan geniet - by die huis of in die wildtuin. Die boek is veral gemik op lesers van ouderdomme 8-12 jaar oud.
Ook in Engels beskikbaar as The World of African Wildlife - a safari guide for young explorers (9781775848059).

Author Owen Hendry

View full details