1
/
of
1
ISBN: 9781775848332 | Published: July 6, 2023 |
Kinders se Voëls van Suider Afrika
Kinders se Voëls van Suider Afrika
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Helene Loon
Regular price
R 200
Regular price
Sale price
R 200
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Hierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die voëlgroepe wat in suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweel-agtige suikerbekkies, kordate neushoringvoëls en vele meer. Leer hoe om verskillende voëls te identifiseer en ontdek meer oor hul gedrag - hoe hulle kos soek, 'n maat kies, 'n nes bou, kuikens grootmaak en roofdiere vermy.
Author Helene Loon
Share
