ISBN: 9781775848394 | Published: May 21, 2024 | Paperback
Newman se Voëls volgens Kleur
Newman se Voëls volgens Kleur
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Couldn't load pickup availability
Newman se Voëls volgens Kleur bied vir die beginnervoëlkyker 'n vinnige, eenvoudige manier om Suider-Afrika se algemeenste voëls volgens hul kleur te identifiseer. Die vierde uitgawe van dié nuttige geïllustreerde gids is bygewerk met die nuutste gewone voëlname, uitgebreide habitatinligting en die mees onlangse verspreidingkaarte. Die leersame inleiding bevat praktiese wenke oor die uitken van voëls, inligting oor voëlanatomie en -klassifikasie, en raad oor waar om vir voëls te soek en wat jy op só 'n uitstappie moet inpak. Volledig bygewerk, nou ook met foto's van elke voël
Author Kenneth Newman
Author Nicholas Newman
Share
