ISBN: 9781775890560 | Published: January 1, 2017 |

Nuwe Alles-in-Een Afrikaans HT Graad 3 Leerderboek

Nuwe Alles-in-Een Afrikaans HT Graad 3 Leerderboek

Author:BEST BOOKS
Regular price R 245
Regular price Sale price R 245
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die Huistaal Leerderboek is ontwikkel volgens die vereistes van die KABV. Die Leerderboek bevat klanke, spelwoorde, sinskontruksie, sigwoorde en leeslesse wat tematies met die aktiwiteite verbind is. Die boek bevat klankspeletjies en nuttige feite in leeslesse wat betrekking het tot die hedendaagse wêreld. Die skrifstrokies op die Onderwysersgids se CD help die onderwyser om lopende skrif vir die leerder te leer en die werkvelle op die CD bied ook ekstra inoefening van nuwe klanke en spelling.

Author BEST BOOKS

View full details