1
/
of
0
ISBN: 9781775891376 | Published: January 1, 2017 |
Nuwe Alles-in-Een Afrikaans EAT Graad 3 Klankboek Onderwysersgids
Nuwe Alles-in-Een Afrikaans EAT Graad 3 Klankboek Onderwysersgids
Author:BEST BOOKS
Regular price
R 209
Regular price
Sale price
R 209
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die Klankboek vir leerders EAT Onderwysersgids bevat 'n jaarplan en die vier kwartaalplanne. Die onderrigplanne sluit die volgende in: die weeklikse onderrigplan, wenke en noodsaaklike inligting as agtergrondkennis voordat die lesse aangepak word, volledige stap-vir-stap-lesse vir elke dag en leiding om die voorgeskrewe assesseringstake te voltooi. Dit bevat die memorandum vir die aktiwiteite in die leerder se boek. Die Onderwysersgids is volgens die vereistes KABV ontwikkel.
Author BEST BOOKS