Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781775894742 | Published: November 1, 2014 |

Best Books Gegradeerde Leesreeks Graad 1 HT Vlak 3 Leesboek 4

Best Books Gegradeerde Leesreeks Graad 1 HT Vlak 3 Leesboek 4

Author:BEST BOOKS
Regular price R 95
Regular price R 0 Sale price R 95
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1 tot 3 (Huistaal en Eerste Addisionele Taal) is ontwikkel om te pas by die leerder se
- taalvermoë
- ontwikkelingstadium
- ervaringswêreld
- belangstellingsveld en
- humorsin.

Die doel van die reeks is om die jong leser aan te moedig om vir genot te lees met inagneming van sy/haar
- oogspan
- fraseringsvermoë
- ervaringsbesit
- woordbegrip
- sigwoordeskat en
- klankmatige ervaring.

Die leesreeks bestaan uit 16 leesboeke per graad. Dit is volgens vier leesvlakke (van maklik tot moeilik) geskryf. Die leesboeke van 'n vlak toon duidelike progressie met betrekking tot inhoud, woordkeuse, woordeskat en sinsbou.

Author BEST BOOKS

View full details