Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781775897200 | Published: December 1, 2014 |

Best Books Gegradeerde Leesreeks EAT Graad 1 Vlak 2 Leesboek 1

Best Books Gegradeerde Leesreeks EAT Graad 1 Vlak 2 Leesboek 1

Author:BEST BOOKS
Regular price R 83
Regular price Sale price R 83
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die Leesreeks stel die leerder bekend aan 'n groot verskeidenheid taalpatrone en gedrukte tekskenmerke. In die leesboeke gaan die leerders kennis maak met verskillend tekstipes soos in die KABV vereis word. Namate die leser se lees- en skryfvaardighede ontwikkel, is daar aktiwiteite in die leesboeke ten opsigte van struktuur, woordeskat, woord- en sinsbou wat die leser kan voltooi. In elke boek word 'n aantal hoë-frekwensie sigwoordeskat uitgelig en geoefen.

Author BEST BOOKS

View full details