1
/
of
1
ISBN: 9781775911548 | Published: June 30, 2016 |
My Mooiste Sprokies CD
My Mooiste Sprokies CD
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Madeleine Mansiet
Illustrator:Francois Ruyer
Regular price
R 100
Regular price
Sale price
R 100
VAT included.
Couldn't load pickup availability
n Bloedrooi kappie, 'n goudgeel gifappel, drie krulsterte, 'n kat met stewels, 'n pampoen wat in 'n koets verander, 'n huisie van lekkers, en sewe klein bokkies ... Welkom in die wêreld van sprokiesland! Lochner de Kock vertel al jou gunstelingsprokies! Kom luister saam! Die stories op die CD: Klein Duimpie; Die Wolf en die Sewe Bokkies; Hansie en Grietjie; Die Gestewelde Kat; Aspoestertjie; Die Drie Varkies; Rooikappie.
Author Madeleine Mansiet
Illustrator Francois Ruyer
Share
